Tuesday, August 7, 2012

Hippie op die spoor


'n Hoog gerookte hippie kruip in die middel van die treinspoor rond.
 
Polisieman sien die ou, stap nader en vra : "wat de hel doen jy"?

Hippie antwoord: "ag dankie tog! Help my net van die flippen leer af asb!!"


No comments:

Post a Comment