Wednesday, July 4, 2012

Eet soos 'n hasie


Die man en vrou gaan eet uit. Vrou se vir die waiter dat sy die bestellings sal doen vir hulle.

 Sy bestel vir haarself lekker garlic snails as 'n 'starter' en 'n slaai vir haar man.

As hoofgereg bestel sy 'n Ladies Rump Steak vir haar, en slaai vir haar man.

Nagereg is chocolate brownies vir haar, en celery sticks vir haar man.

Waiter kan nie meer nie, en vra hoekom sy net slaai vir haar man bestel.

Die vrou antwoord: "As hy soos 'n hasie van gat na gat wil spring, dan moet hy soos 'n hasie eet!"

No comments:

Post a Comment